bind tyd wat lyk soos gras groen oë wat na groener wyvelde kyk son skyn om lig te vind soek om vrede om my hart te bind groter as ek wie sal verstaan die siklus het begin op my verlore wentelbaan hoër… hoër… hoër… hoër! ek wens ek kon weer kyk na ‘n wêreld soos dit lyk voor twyfel en luister na ‘n hardklop wat harder is as die duister en ligter is as ‘n fluister