
In die middel van die tuin Is daar 'n vurk En die punt van die vurk Is in die grond ingedruk En aan die punt van die vurk Is daar sowaar BLOEEEEEEEEEEEED! In die kombuis Lê daar 'n ou man En langs die ou man Lê daar 'n pan! En aan die rand van die pan Is daar sowaar BLOEEEEEEEEEEEED! Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? WAT GET HIER GEBEUUUUUUUUUUUR! In die sitkamer Hang is daar 'n jong man En die jong man is aan 'n Hak opgehang En aan die punt vand die hak Is daar sowaar BLOEEEEEEÈEEEEEED! Onder die grond Is daar 'n vrou En sy word al hoe swakker En sy word skoon blou Aan die splinters in haar naels Is daar sowaar BLOEEEEEEEEEEEEEEED! Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? WAT HET HIER GEBEUEUEUEUEUEUR! Sophie het genoeg gehad Van beddens opmaak En orders vat Sy is versteurd En die baas se geweer Soek BLOEEEEEEEEEEEEEEED! Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? WAAAAAAAAAAAAT! HET HIER! GEBEUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUR! Bloed teen die muhre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! JY'S IN JOU MOER! Bloed teen die muhre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! JY'S IN JOU MOER! Jy beter hardloop Want Sophie is kwaad! Sy gaan nie meer kak vat! Jy beter hardloop Want Sophie is kwaad Sy gaan nie meer kak vat! Bloed teen die muhre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! JY'S IN JOU MOER! Bloed teen die muhre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! Jy's iiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiin jouuuuuuuuuuuuuu MOEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEER!

