
Saam saam is 'n pad gebaan 2000 myle hiervandaan Oor hoë berge, deur 'n donker maan Die manne sweet bloed, Die vrouens gooi 'n traan Ek's n rowwe ou, so passop vir jou My hart is van yster, my verlede is duister Ek's 'n rowwe ou Ek wil sing soos daai man met die swart kitaar As reality tref dan’s daar groot gevaar Ja my ma het my swaar gebaar Ek het doringdraad gekry toe ek verjaar Ek's 'n rowwe ou, so passop vir jou My hart is van yste, my verlede is duister Ek's 'n rowwe ou Een dorp, twee stories, 'n driehoek van haat Die duiwel speel orrel en die bottel praat ‘n Nuwe lewe sonder finesse Ek’s 'n loser net soos die res Ek s 'n rowwe ou, so passop vir jou my hart is van yste, my verlede is duister Ek 's 'n rowwe ou

