
Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai waar die kinders naskool in die middae kom speel en baljaai En eendag sien ek 'nn klein dogtertjie eenkant alleen met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen En ek sê: " sproëtjies, liefling daar's 'n snotstreep oor jou wang Onthou jy nog die partjie en die vliee what om jou hang? Sproetjies, Niemand wil graag soos jy wees Want jys aaklig, lelik" En sy druk saggies my hand En sê: "ek wens ek kon jou deur my oë sien"

