
*[Verse 1]* Ek lieg nie, ek mis dit nog Daai gevoel toe ons saam was Jy laat my sweef in die hemel Al het ek geweet ons gan val daarna Een kyk en dis weer verby Ek sweer elke keer is anders Toe noem ek dit maar liefde al het ek geweet dis nie liefde nie. *[Pre-Chorus]* Ek het bly jaag vir daai gevoel Al het ek geweet wat dit doen Dis nie die liefde nie Dis jy [Chorus] So ek moes jou los Geen totsiens Moes ophou high raak Op liefde wat my leeg maak Ja, ek kry nog cravings Om terug te gaan na daai hemel Dan onthou ek wat ek verloor het Jy was 'n helse gevoel, maar daai gevoel het gekom met 'n prys Ek moes jou los, baby want ek het teveel seer gekry *[Verse 2]* Ek mis nie wie jy regtig is nie Net hoe jy my aan die begin laat voel het Maar daai gevoel is nie die moeite werd [Bridge] Ek sal jou altyd liefhê Maar liefhê en saam wees Is nie dieselfde nie *[Final Chorus]* So ek moes jou los Here weet ek het amper gebreek Moes weer leer om asem te haal Sonder jou in my lewe Ja, cravings gaan verby Elke dag wat ek daai gedagtes kry maar dis beetter dis verby Sal wees iemand anders kry So Ek moes jou los my, baby

