Die lewe is hard Maar die liefde is mooi Al loop ons so bietjie grondpad Jy noem my liefie en ek jou vlooi Ons loop kan wyn in die hand Ek wil jou trou vir my is jy mooi Lag en gesels op die strand Lyrics Ons is arm maar ons is happy Ons lewe op liefde en brood Jou hare ryk soos bubblegum chappie Sonder jou liefde gaan ek dood Ons is arm maar Happyt Verse: Die lewe is hard Die geld is klaar Ons almal reen partykeer nat Solank ek in jou oe kan staar Hand en hand die pad gevat Saam maak ons dit klaar Lyrics Ons is arm maar ons is happy Ons lewe op liefde en brood Jou hare ryk soos bubblegum chappie Sonder jou liefde gaan ek dood Ons is arm maar Happy Die lewe is hard Die geld is klaar Ons almal reen nou en dan nat Solank ek in oe kan staar Hand en hand die pad gevat Saam maak ons dit klaar Lyrics Ons is arm maar ons is happy Ons lewe op liefde en brood Jou hare ryk soos bubblegum chappie Sonder jou liefde gaan ek dood Ons is arm maar Happy