-elke keer as dit gebeur die bliep-bliep toon op my foon -my hart weg hol sonder 'n keer -jy my met jou SMS beloon -verlang ek na jou meer en meer -deur satelliet 'n liefdes lied, jy vir my jou hart aanbied -deur die lug gestuur elke uur, my liefde vir jou brand soos vuur jy my lief, my hartedief, ek en jy so verlief, so verlief ek en jy, my hartedief, Oo, jy's my lief -elke keer as dit gebeur die bliep-bliep toon op my foon -my vingers soek die letters op, -los die komma, soek die punt, -jy draai die heeldag in my kop -my foon weer sein, en jou gevind -sê dit nou sê dit gou hoe baie jy van my hou -sê ek jou, meisie fyn met n sein, voor jy verdwyn vir my is jy piekfyn -O, laai dit op jou foontjie op -'n liefdeslied ek stuur dit nou, net bedoel vir my en jou -ek die woorde, jy die lied, speel die deuntjie, dis verniet jy my lief, my hartedief, ek en jy so verlief, so verlief ek en jy, my hartedief, Oo, jy's my lief -stuur weer 'n soentjie asseblief -hier kom dit nou, meisie ek is mal verlief op jou -hartjies met 'n uitroep nou, daar stuur ek nou my lewe gou, -net vir jou, op 'n sms gebou