Song Cover Image

Die hammer insident

Pappa was groot Jannie was klein hy’t hom met ‘n hammer geslaan nou’t hy bloed op die brein Mamma trek nou swaar en moet agteroor buk Hom nou help sy kos deur ‘n strootjie sluk Jannie wou net nie leer nie toe Pappa sê: “Los die kind, dit maak nie seer nie.” Jare late, ná die hammer insident was Jannie groot, maar sy pappa was dood