Met net vyfhonderd man Met duisende voor ons beman 'n Boere volk op sy kniee 'n Belofte aan God gegee Die lyn in die grond getrek 'n Boere volk wat weer staan Bridge: Kyk hoe val hierdie nasie Langs die boer Chorus: Want hy is vry, hy is vry In sy taal, in sy kultuur, in sy geloof Want hy is vry, hy is vry Vandag sal hy bly staan In God se Naam Soos Dawid en Goliat Staan ons nou voor die deur Sal ons bly staan Ons grond word weggeneem Ons kultuur buig sy kniee Dis tyd om op te staan Bridge: Kyk hoe val hierdie nasie Langs die boer Chorus: Want hy is vry, hy is vry In sy taal, in sy kultuur, in sy geloof Want hy is vry, hy is vry Vandag sal hy bly staan In God se Naam Bridge 2: En die wereld hou hul asem op En die wereld kyk weer weg Maar hierdie boerevolk Sal weer staan Chorus: (acapella) Want hy is vry, hy is vry In sy taal, in sy kultuur, in sy geloof Want hy is vry, hy is vry Vandag sal hy bly staan In God se Naam Chorus: 2 Want ons is vry, ons is vry In ons taal, in ons kultuur, in ons geloof Want ons is vry, ons is vry Vandag sal ons bly staan In God se Naam