
[Verse 1 - intimate, broken whisper, close mic, piano only] Twee maande lank was 'n lange stryd (wat 'n lange stryd) Die note "a", "c", en "e" bly maar net dood Ek het 'n fortuin spandeer op 'n klavier amper by die deur uit gestoot [Verse 2 - sad, more open, emotive, female duet vocal enters] Ek het myself verwyt want dit was duur vir 'n klavier Dit was uit my laaste spaargeld gekoop [Female Vocal] 'n arm, 'n been en 'n groot boere brood! [Backing Vocals] (Help me lord) [Verse 3] Na 'n lang geveg, kom die laaste lag [Female Vocal] Dit was 'n lang gewag [Male Vocal] Die klawers klink weer reg o, ek wil dit hoor! Ek speel Amazing Grace in die middel van die nag [Female Duet Vocal] amazing grace [Backing Vocals] (Genade so groot) [Pre-Chorus: - loud, emotive, gospel choir backing] [Male Vocal] Speel dit sag Speel dit weer met 'n engele koor [Female Duet Vocal] The sweetest sound [Chorus: Male Vocal and Female Duet Vocal, Backing Vocals] Na 'n glasie "tangled-trie" het ons met note baklei 'n radar tegnikus was al wat dit kos om die fout te kry [Female Vocal] Die probleem was op gelos Die parte het toe min gekos [Choir Backing] - ooh, dit maak ons so bly [Male Vocal - Soft, Gentle] Om 'n stukkende klavier weer reg te kry al die wag was verby [Female Vocal] (die wag was verby) [Verse 4: - Female Duet Vocal] Bring jou glas en bring vonkelwyn ons het nou iets om te vier Dis alles net oor 'n vyf jaar oue Koreaanse klavier [Male Vocal] Dooie chips het nou 'n syn My Korg het uit die as verrys Dit was duur, tyd was kort Ek was toe amper weer op "Take Alot" om myself met 'n akkoestiese kitaar uit te sort [Female Duet Vocal] al die hartseer was verby, Soveel trane gestort [Backing Vocals] Alles uit gesort [Bridge: - Male and Female Duet, organ pads, choir oh's] Hy speel weer mooi Hy klink weer reg (aan die einde van 'n lang gewag) Die drade los, die note dood [Male Vocal: - Loud, Angst] Wat 'n klavier sou kos, die prys was groot [Choir] - die prys was groot [Chorus: Male Vocal and Female Vocal] Om 'n stukkende klavier weer reg te kry [Female Duet Vocal] - om 'n stukkende klavier reg te kry [Male Vocal] - kos jou 'n arm, 'n been op wie kan jy steun [Female Duet Vocal] Daar is niks so erg soos dooie note [Male Vocal] Jy voel verward en alleen Jy voel die seer [Female Duet Vocal] Bid nog 'n laaste keer [Male Vocal] 'n Wonderwerk van 'n klavier wat werk vir 'n appel en 'n ui 'n boerpampoen 'n appel en 'n vy [Female Duet Vocal] Dit was toe goedkoop verby om dit aan die gang te kry [Final Verse: - Soft, Airy, Close mic, Male Vocal and Female Duet Vocal, Piano, Blues guitar, no drums] "Amazing Grace" klink nou mooi "a", "c" en "e" kon ek weer looi My hart was heel Dank offers wou ek bring Een dag op 'n slag "thank you Jesus" wou ek sing [Choir] amazing grace, how sweet the sound [Male Vocal] 'n stukkende klavier is nou weer heel [Female Duet Vocal] - i was lost, but now i'm found

