elke keer as dit gebeur my hart weg hol sonder keer die bliep-bliep toon op my foon jy my met sms beloon deur sateliet n liefdes lied jy vir my jou hart aanbied deur die lug gestuur elke uur jou gedig my gesig verlig my vingers soek die letters op jy vir my soos lensiesop laai dit op jou foontjie op 'n foto klein en kyk dit op sê ek jou meisie fyn met n sein voor jy verdwyn n veld blom jy vir my die son ek by jou sms uitkom ek die woorde jy die lied speel die deuntjie dis verniet hier stuur ek nou my lewe gou net vir jou op 'n sms gebou