
Ek weet, my hart is nie die eerste wat breek nie My trane is nie die eerste wat spreek nie Ek weet, ek is maar ’n dwaas, dis waar Want oor jou kom ek nooit klaar Ek sit hier en wag nog vir jou Maar skat, daar’s niks anders wat ek kan doen nou Kan jy nie sien, ek gee jou my lewe? Ek’s hopeloos toegewyd aan jou (chorus) Daar’s nêrens om weg te kruip Jy het my liefde verdryf Ek’s uit my verstand Hopeloos toegewyd aan jou Hopeloos toegewyd aan jou Hopeloos toegewyd aan jou My kop sê ek moet jou laat gaan Maar my hart sê ek moet steeds vasstaan Hou vas tot die einde, dis wat ek doen Ek’s hopeloos toegewyd aan jou (chorus) Daar’s nêrens om weg te kruip Jy het my liefde verdryf Ek’s uit my verstand Hopeloos toegewyd aan jou Hopeloos toegewyd aan jou Hopeloos toegewyd aan jou

