Skepper van heelal en mens My lied sing ek vir my Heer Ek maak die Naam van die Here groot Sonder twyfel, sonder pyn Ek buig voor God neer My beskermer, my hoop My God, my toevlug Chorus O Skepper, Heer Ewig is my Heer Die heelal het my Heer gemaak En tog aan my gedink O Skepper, Heer Ek staan in verwondering Ek loof en prys My Skepper en Heer Vers 2 Wat kan ek tog nou gee? Ek kan niks vir God tog bewys Ek kan net my lewe gee In ’n lied voor God nou gee My woorde miskien nietig en klein Maar dis al wat ek het My God, my Heer Sonder my Heer is ek niks Bridge O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer O oooooo, O oooooo Skepper, Heer