
voel jy hartseer as jy deur die strate loop voel jy bekommerd oor ons land en volk wat het gebeur met ons mooi land ons eer o my God ons het U nodig chorus: waarheen nou! waarheen nou! ek kyk op na my God ek kyk op my antwoord sal Kom op ons kniee staan ons vandag en die vyand jubel en lag n Afrikaner gevalle volk maar ek het nie geval ek staan op my kniee voor my God

