
(chorus) eers kry ons die antwoord dan vat ons die blaam skdaaaaaadu, skadu skaam ons sit ons maskers op dan speel ons kamstig saam skaaaaaaadu, skadu skaam (verse 1) wat van die liefde? wat van di lig? gesny deur die liggaam geforseer om te vlug! wat van die mens? my siel wat wil sweef? hoe kan ons vergifnis vind sonder om te leef? (chorus 2) ons ontklee on van die kettings maar trek dan boeie aan skdaaaaaadu, skadu skaam ons vind uit wie ons is maar verloor dan ons naam skaaaaaaadu, skadu skaam (verse 1) wat van die liefde? wat van di lig? gesny deur die liggaam geforseer om te vlug! wat van die mens? my siel wat wil sweef? hoe kan ons vergifnis vind (chorus 1) eers kry ons die antwoord dan vat ons die blaam skdaaaaaadu, skadu skaam ons sit ons maskers op dan speel ons kamstig saam skaaaaaaadu, skadu skaam (solo) (bridge) skaaaaaaaadu, skadu skaam skaaaaaaaadu, skadu skaam skaaaaaaaadu, skadu skaam skadu... skadu skaaaaaaaam

