Sê vir my, dit wat jy, hier by my so lekker kry Is dit as ons, jy my vry, Hier by my so lekker kry? Liefde is wat ek by jou wil kry Jy by my kom lê Ons so lê lekker lê, lepellê Jy in my arms lê ons so lê lekker lê, lepellê Wat, steek jy vir my hier weg Jou bene met myne gevleg As ons so lekker lê, lepellê Ek weet dit nou so seker, sout en peper, maak dit beter Spoel dit oor my liefdes beker, Ek weet dit nou verseker Ek deel met jou my kosblik nou Vir jou, tjoklit-bek-soentjies in silwer papiertjies toe gevou Vir my, Jelly Tots en jy Maak dit oop, Jou liefde, soet soos stroop Jy by my kom lê Ons so lê lekker lê, lepellê Jy in my arms lê ons so lê lekker lê, lepellê Jare lank vêr gelede Ek jou bestel in my gebede Hier en nou in onse hede Ek 'n man so tevrede As ons twee so lekker lê Ek en jy, lepellê


