[Verse] Rook die lug is dik en swaar As die een klap af dan bring ons weer nog 'n paar En in die een hoek staan my boys En in die ander is die girls En op die vloer is daar 'n huis Wys jou muis [Pre-Chorus] Op 'n Vrydagaand in die stad Dan gee ons hel [Chorus] Daar's nie 'n Vrydagaand soos in die stad nie Ons bou die plek af as die musiek so lekker klap Hier by ons wys jy jou muis op die tafel Al die girls sê [Post-Chorus] Wys jou muis Al die girls sê Wys jou muis [Verse 2] Alles is 'n bietjie blurred En iemand sit die musiek af maar niemand gee om nie En in die een hoek staan die girls En in die ander is my boys En op die vloer is daar 'n huis Wys jou muis [Pre-Chorus] Op 'n Vrydagaand in die stad Dan gee ons hel [Chorus] Daar's nie 'n Vrydagaand soos in die stad nie Ons bou die plek af as die musiek so lekker klap Hier by ons wys jy jou muis op die tafel Al die girls sê [Post-Chorus] Wys jou muis Al die girls sê Wys jou muis Al die girls sê Wys jou muis Al die girls sê Wys jou muis [Bridge] Ooh Ooh Ooh Ooh Ooh [Chorus] Daar's nie 'n Vrydagaand soos in die stad nie Ons bou die plek af as die musiek so lekker klap Hier by ons wys jy jou muis op die tafel Al die girls sê