Song Cover Image

π‘±π’†π’“π’–π’”π’‚π’π’†π’Ž

V6

**[Verse 1: intimate, sad]** Die pad was lank en swaar, jare lank het ek dit geloop, soms was ek vol van hoop, met tye het hulle ons almal uit verkoop, van menswees gestroop [Female Backing Vocals] - Hoe lank nog, ons skoene is uit geloop [Chorus: - Female Duet Vocal joins] Na veertig jaar was ons uiteindelik daar, vandag word my drome waar, [Male Vocal] Deur die suiderkruis gelei, tot by die plek waar ek wil bly. [Female Backing vocals] = dis die plek waar ek wil bly **[Verse 2: - Louder, angst]** [Male Vocal] Elke dag bid ek vir 'n uitkoms, 'n kruistog deur woestyne vir dekades, [Duet Female Vocal] nog jare gaan verby, ons pad oor berge en deur dale. [Male Vocal] Deur die rooi see het ons getrek, spoed gehou in die regter baan, die belofte sou by my bly, dat God by my sou staan [Female Duet Vocal] Het jy gesΓͺ vir my My God sal by jou staan **[Chorus: - full band]** Uit slawerny was ons uit gelei, tot in die land Jerusalem, die suiderkruis het ons gelei, tot in die beloofde land, sy belofte aan my [Female Duet Vocal] Dis die plek waar ek wil wees, vandag is dit 'n tuiskoms [Male Vocal] Ons uitkoms, die plek waar ek wil bly [Backing Vocals] = Die plek waar ek wil bly **[Bridge - soft, intimate, close mic]** Vandag vier ons 'n fees, dit was die kruistog tot waar ons wil wees, [Female Vocal] Dit was toe nooit verniet gewees [Backing Vocals] = vandag vier ons 'n fees **[Final Chorus - All together]** Deur woestyne was ons vir veertig jaar, rond getrek, God was naby ons vandag is dit 'n tuiskoms, dis die plek waar ek wil wees, veilig uit gelei om in Jerusalem te bly. [Backing Vocals] = God maak ons drome waar