Song Cover Image

Highway (Afrikaans)

(verse 1) díe woord is warm, díe woord is klaar dit laat ontstuigheid bedaar ja díe woord is warm, díe woord is waar en al is jy vet of al is jy maer: (bridge) laat lê jou, laat lê jou las haal elke geraamte uit sy kas laat lê jou, laat lê jou las (yeah) hier kom 'n ding broer, hou beter vas! (chorus) ek's op 'n high way ek's op 'n high way nie meer my way ek's op 'n high way ek's op 'n high way ek's op 'n high way nie meer my way ek's op 'n high way (verse 2) wel ek wil nie lieg nie, ek wil nie skinder maar as iets groots of kleins of skuins jou hinder díe woord is waar, die woord is warm dit maak jou ryk al is jy arm (bridge) laat lê jou, laat lê jou las haal elke geraamte uit sy kas laat lê jou, laat lê jou las (yeah) hier kom 'n ding broer, hou beter vas! (chorus) ek's op 'n high way ek's op 'n high way nie meer my way ek's op 'n high way ek's op 'n high way ek's op 'n high way nie meer my way ek's op 'n high way (solo: ) (verse 3) wel ek wil nie preek nie maar ek móét sing van die een wat hoop en vrede bring en díe woord is warm, díe woord is waar dit laat elke duiwel uit jou vaar (bridge) laat lê jou, laat lê jou las haal elke geraamte uit sy kas laat lê jou, laat lê jou las (yeah) hier kom 'n ding broer, hou beter vas! (chorus) ek's op 'n high way ek's op 'n high way nie meer my way ek's op 'n high way ek's op 'n high way ek's op 'n high way nie meer my way ek's op 'n hiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiigh way! ek's op 'n hiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiigh way! ek's op 'n hiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiigh way! ek's op 'n hiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiigh way!