
[VERSE] Sy't leeg gestaan in my stiltes vir ewig en geleen my hart het dan met skrape en merke terug gekom [PRE-CHORUS] ek kan nie glo jy't gevlek nie поu is jy regtig vir ewig in my borskas vas [CHORUS] Ek wil dit uitpluk, vir die kanibale in die wêreld voer maar dis niks wat jу verdien nie [VERSE] nou lê dit maar daar Soos ň klip wat sukkel om te sink, Soos die wyn, op haar spierwit rok. [PRE-CHORUS] ek kan nie glo jy't gevlek nie поu is jy regtig vir ewig in my borskas vas [CHORUS] Ek wil dit uitpluk, vir die kanibale in die wêreld voer maar dis niks wat jу verdien nie [OUTRO] nou lê dit maar daar Soos die wyn, op haar spierwit rok

