Song Cover Image

Ontwaak (Live) (Cover)

+ Show full styles
V5

Ontwaak jy met die ure Ontwaak jy deur die nag Ontwaak jy in vrese Is jy bang vir nog 'n dag Is jy bang jy droom weer van liefde Is jy bang jy droom weer van my Ontwaak jy sonder rede Ontwaak jy sonder vrede Ontwaak jy uit drome Is daar ontvlugting in die dag Is jy bang jy droom weer van liefde Is jy bang jy droom weer van my Ek vra jou droom van my Kom lewe hier teen my Ontwaak want ek wag op jou Ek vra jou kom na my Ek vra jou kom na my Ek vra jou kom na my Is jy bang jy droom weer van liefde Is jy bang jy droom weer van my Ek vra jou droom van my Kom lewe hier teen my Ontwaak want ek wag op jou Ek vra jou kom na my Ek vra jou kom na my Ek vra jou kom na my Is jy bang jy droom weer van liefde Is jy bang jy droom weer van my Is jy bang jy droom weer van liefde Is jy bang jy droom weer van my