as die winter son deur die wolke breek en sy lig jou koue hart aansteek en die kristal meer reflekteer en hy jou gee wat jou hart begeer en die laaste sneeu smelt in die lig en skaduwees verdwyn van sig en berge staan, groot en gesond dan is geloof lug ... en ook ons grond