Song Cover Image

Woestynkind v6

+ Show full styles
CUSTOM

woestynkind geheimsoekend verken ruim wêreld maan, hemelliggaam weet daar is ander wat terugkyk soek die waarheid water in jou bevoel die wêreld soek patrone logikadrome ontrafel die geheim sand in jou tone woestynkind alleen verskillend soek die ander soek die water in die pole van mars die maan van titaan beloer die uitspansel soek die lewe in die rooi sand les die eensame dors woestynkind vlieg met sonwind sirkel saturnusringe omwentel maalkolk sterwolk dans om die vuurgloed smelt atome bots bosone verenig die kragte woestynkind bewus, verbind terg die chaosgrens glip die dynstroom golfpatroon besin die kosmos soek die formule vir 'n korrel sand