
(verse 1) kom klim oppie bus of jy gaan dit mis kom kry vir jou vernięt vir niks dis klaar betaal ter hel gedaal dis als vir jou vir spesiaal jy vra nog hoe kan dit wees? waai manual het jy dan gelees? (chorus) mahala, mahala Jesus se liefde is mahala! mahala, mahala Jesus se liefde is mahala! (verse 2) kom klim in die taxi jy betaal nie eers tax nie jy hoef nie eers te gee in plaas van pleks nie kom kry vir vry vir jou en my waar anders sal jy ooit so bargain kry? wat staan jy nog so en top ? kom kry vir jou nuwe dop! (bridge) passella passella, op berge en in dale passella passella, in kerke en tronksale passella passella, alle volke, land en tale passella passella, orals oor is dit mahala! (verse 3) kom klim innie jet ek vat jou 'n wet dit blow jou mind as jy weet wat jy het! dis God se grace Sy Seun as prys wat moet Hy nog doen om dit te wys? los al jou worries en jou griefs! weet verseker JESUS HET JOU LIEF! (chorus) mahala, mahala Jesus se liefde is mahala! mahala, mahala Jesus se liefde is mahala! (bridge) passella passella, op berge en in dale passella passella, in kerke en tronksale passella passella, alle volke, land en tale passella passella, orals oor is dit mahala! JESUS HET JOU LIEF!

