Song Cover Image

XXL Seëninge

[Verse 1] Liefde in Oorvloed en Genade in oormaat en seeninge vir almal Krag en genade om altyd kalm te bly en die wysheid waneer om ook still te bly [Pre-Chorus] Hoe om vir die hulp en krag te vra van die allerhoogste Soos die tydlyn loop en die aarde ouer word [Chorus] Liefde in oorvloed Genade in oormaat Liefde in oorvloed Seeninge aan almal [Verse 2] waneer die horizon verbreed naar die liefde tussen die eenderse en naastes vernou en versterk maar nooit kan verminder nie Dit vorm n identiteit wat n meervoud is vir nooit aleen nie [Pre-Chorus] Gedeelde ervaring in die lewens lesse op ons pad Die wysheid en waarheid le in hoe om dit by die ander te leen [Chorus] Liefde in oorvloed Genade in oormaat Liefde in oorvloed seeninge aan almal in die vernoude eenvoud wat binne dit leef [Bridge] tot dit n hoeksteen word in sy eie legkaart aan neem en hou vas aan die lig wat in elkeen skyn [Chorus] Liefde in Oorvloed XXL Genade in oormaat Liefde in Oorvloed XXL seeninge vir julle almal