[Intro] (gentle acoustic guitar strumming, ambient hiss) [Female Celll phone voice note: "Ek weet jy sukkel maar onthou net jy moet praat om gehelp te word", Female Cell Phone voice note: " As dit nie verander nie gaan ons dit moet oorhandig", Female Cell Phone voice note:"Asseblief gaan kry net hulp, ons mis jou" ] [Verse 1] (Spoken word, intimate, close mic, conversational and weary) Tentatief beskikbaar en êksklusief ondankbaar So gelief en kosbaar, Eks lank nie meer onmisbaar Sterwend honger, en nooit versadig My boksie nou, Gemerk onwaardig [Pre-Chorus] (Rhythm starts to build, bass enters, violin rises in tension) [Chorus] (Explosive, heavy distorted guitars, crashing cymbals, soaring strained vocals) Hier staaaaan, Ek, Nou Uitgebrand en rou! Wys jou wapens na die grond En Iewers draai die duiwel rond... [Post-Chorus] (Dramatic strings sweep over heavy rhythm section) [Verse 2] (Half-spoken, half-melodic, increasing urgency and grit, plucked violin melody intesifies) Ek is gee-mies verdoof, en van my sinne beroof Gebuig en gebreek, maar nog sterk in my geloof Daar is so baie keuses, wat ek nou berou Elke opsie wat ek uitspeel, wys weer terug na jou! [Pre-Chorus] (Bass swells, strings screech with distorted emotional dissonance) [Chorus] (Full band explosion, soaring anthemic lead vocal, screaming intensity) Hier staaaaan, Ek, Nou Uitgebrand en rou! Wys jou wapens na die grond En Iewers draai die duiwel rond... [Bridge] (Drop to bare acoustic guitar and mournful violin, intimate vocal) Daar is net Ek en Ek dan jy, en net plek vir twee Daar kom 'n tyd wat Ek weer aan jou terug sal gee (Drums roll in, guitars swell heavily) [Guitar & Violin Solo] (Dual harmony, aggressive yet weeping guitar tone intertwined with violin) [Outro] [Cell Phone voice note: " Ek hoop jy kry hulp",] (Plucked Violin trails off) [End]