
๐๐๐ฃ๐ฃ๐๐๐ง ๐๐จ ๐๐ฃ๐จ ๐๐ง๐ฎ
[Verse 1: - soft, only piano] Hierdie wรชreld is nie meer my woning nie die skrif is op die mure. Die nar is nie my koning nie, maar hy skreeu nog uit die toring. [Female Vocal] - Ons leef in vreemde tye, Met rook in die lug [Male Vocal] - Stof lรช dik op ons stewels. Skelms loop by my deur verby, [Female Vocal] - Ons almal ly Wanneer gaan dit einde kry? [Pre-Chorus - bass and guitar enters] [Male Vocal] Dis 'n gevaarlike plek, Nie meer 'n plek vir mense nie. [Female Vocal] Sluit jou deure en lรช laag, Die bure fluister 'n nood gebed. [Chorus - open, drums, harmonics] [Male Vocal] Wanneer is ons vry? Sรช my Skote klap in elke straat, en of daar vrede gaan wees is 'n ander vraag. [Female Vocal] Elke oggend wat jy wakker word kan jy net dankie sรช jy leef nog, Ja, ons leef nog [Verse 2 - darker] [Male Vocal] Ons is naby wรชreld oorlog drie, Hulle sรช dit sag op tee-vee drie Almal wil hul land verlaat, Maar waarheen as dit orals brand? Zombies loop rond in die dooie stad, Met oรซ vol vuur en dra shot guns. [Female Vocal] Wanneer gaan die skelms die pad vat, Of het hulle lankal die sleutels gekry? [Chorus - groter] [Male Vocal] Skote klap in elke straat, Mense raak hard, vrede is 'n ander vraag. Elke oggend wat jy wakker word kan jy net dankie sรช jy leef nog, [Female Vocal] wanneer is ons vry? [Bridge - breakdown, only piano + voice, soft, intimate] Elke nar hardloop 'n sirkus, Met bloed op sy hande en goud op sy bors. Elke terroris blaas sy eie beul, Hy noem dit verlossing. Wanneer gaan die poetlers die aftog blaas, Wanneer gaan die hane ophou kraai? [Final Chorus - soft, like a bedtime song for a city, male and female vocals] Hierdie wรชreld is nie meer my woning nie, maar ek woon nog hier. Die nar is nie my koning nie, so ek kniel nie voor sy troon. Dis 'n gevaarlike plek, Sluit jou deure en lรช maar laag Wanneer is ons eendag weer vry?

