In die middel van die tuin Is daar 'n vurk En die punt van die vurk Is in die grond ingedruk En aan sie punt van die vurk Is daar sowaar BLOED! In sie kombuis Lê daar 'n ou man En langs die ou man Lê daar 'n pan! En aan die rand an die pan Is daar sowaar BLOED! Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? WAT GET HIER GEBEUR! In die garage Hang saar 'n jong man En die jong man is aan Is aan 'n hak opgehang 3n aan sie punt vand ie hak Is daar sowaar BLOED! Onder die grond Is daar 'n vrou En sy word al hoe swakker En sy word skoon blou Aan die splinters in haar naels Is daar sowaar BLOED! Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? WAT GET HIER GEBEUR! Sophie het genoeg gehad Van beddens opmaak En orders vat Sy is versteurd En die baas se geweer Soek BLOED! Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? Wat het hier gebeur? WAAAAAAAAAAAAT! HET HIER! GEBEUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUR! Bloed teen die mûre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! JY' IN JOU MOER! Bloed teen die mûre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! Jy's in jou MOER! Jy beter hardloop Want Sophie is kwaad Sy gaan nie meer kak vat! Jy beter hardloop Want Sophie is kwaad Sy gaan nie meer kak vat! Bloed teen die mûre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! JY' IN JOU MOER! Bloed teen die mûre! Bloed op die vloer! Bloed in die gang! Jy's iiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiin jouuuuuuuuuuuuuu MOEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEER!