Song Cover Image

stoute meisie

stoute meisie met wonder glimlag jy bekoor my met jou stem jou teenwoordigheid het my getoor ek loop agter jou an jou stoute boudjies trek my nader jou grappies soms bezaar almal se koppe kyk en draai maar jy bly my stoute meisie chorus my stoute meisie, my verassing, my geskenk daar is geen vaal oombelik jy kan jou glimlag te gee en ek het reeds vergeef my stoute meisie jou lippe bekoor ek moet pasop my vingers gaan ek bran Soos 'n mot om die vlam draai ek om jou , ek kan nie help jy bekoor my ek val oor my woorde ek ry oor die lewe se tone jou glimlag 'n meesterstuk o my hemel, jy gaan my nog 'n hartaanval gee bridge soen my dat my tone krul dat my oe opstoom raak aan my soos