Song Cover Image

Die Geitjie-man

[Verse 1: Deep manly vocal] -hier is ek die Geitjie-man -elke nag se middel uur -hier is ek en wil dit stuur -letters uit die lug gevang -gedagtes draai om my kers se vlam -my sinne gelouter in die middernag se uur -was wat drup en stadig stol -ek my liefde skryf, 'n bladsy vol -jou hart se deur het oop gegaan -buite skyn 'n helder maan [chorus: Deep manly vocal close to the mic with Female vocal hum] -binne my spook dit jy, -jou skaduwee dans deur my -skryf dit neer my lief -skryf dit in 'n liefdes brief [verse2: Deep manly vocal] -hier is ek die Geitjie-man -elke nag se middel uur dans jy in my hart se gang -in stilte waar ek vir jou woordjies vang -die klok, tik-tak, met stewels aan -terwyl my pen n weg oop baan -jy druis in my soos 'n waterval -soet was jou soen, soos nastergal [chorus: Deep manly vocal close to the mic with Female vocal hum] binne my spook dit jy, jou skaduwee dans deur my skryf dit neer my lief skryf dit in 'n liefdes brief [bridge: Deep manly vocal close to the mic] die vlam se flikker die nag om koop uitgebrand my kersie lank vat my hand na Klaasvakie land kry jou aan die ander kant [Final chorus: Deep manly vocal close to the mic with Female vocal hum] binne my spook dit jy, jou skaduwee dans deur my skryf dit neer my lief skryf dit in 'n liefdesbrief O, my lief, die reuk van jou parfuum in my brief [outro: Deep manly vocal close to the mic] elke nag se middel uur hier is ek en wil dit stuur elke nag dit vas gevang hier is ek, jou Geitjie-man