Song Cover Image

Kom Queens

+ Show full styles

[Verse 1] Te laat weer uitgebly My huis net nie gekry My onmoontlike besluit Ek lewe vir die oomblik geen spyt van ly [Pre-Chorus] Gedog vanaand by ons tuis En Netflix hou by die huis Gelukkig het die Moffies Ander planne Kom Queens [Chorus] Net uit vir die een Te loop die tequila So fyn is die deen Sy wag vir 'n signaal 'N Goeie balans Van ons slegte gewoontes Dis lus vir 'n dans Sy dans tot ons dood is Want vanaand is die lewe te kort Vir singles (singles, singles) Vir singles (singles, singles) [Verse 2] Te laat weer uitgebly 'N moerse lekker tyd My kloutjies mos weer gegly Ek lewe vir die oomblik dis mos 'n feit [Pre-Chorus] Ek gee my kop nog 'n kans Bestel 'n groen ambalans Want die moffies het mos Ander planne Kom Queens [Chorus] Net uit vir die een Te loop die tequila So fyn is die deen Sy wag vir 'n signaal 'N Goeie balans Van ons slegte gewoontes Dis lus vir 'n dans Sy dans tot ons dood is Want vanaand is die lewe te kort Vir singles Want vanaand is die lewe te kort Vir singles Want vanaand is die lewe te kort Vir singles [Bridge] Gedog vanaand by ons tuis En Netflix hou by die huis Gelukkig het die Moffies Ander planne Kom Queens [Chorus] Net uit vir die een Te loop die tequila So fyn is die deen Sy wag vir 'n signaal 'N Goeie balans Van ons slegte gewoontes Dis lus vir 'n dans Sy dans tot ons dood is Want vanaand is die lewe te kort Vir singles Want vanaand is die lewe te kort Vir singles Want vanaand is die lewe te kort Vir singles (singles, singles) Vir singles (singles, singles)