Song Cover Image

Hartklop | Ansu Badenhorst

V6

HARTKLOP GraceLyrics Music | Ansu Badenhorst [Intro – Rhythmic heartbeat bass pulse, finger snaps, playful synth] Hartklop. Klop-klop dit. Hartklop. In jou binneste klop dit. [Verse 1 – Bouncy, rhythmic, conversational] Volg jou hart! Volg jou hart se ritme. Begin! Vat die pad se loop... Deur stofstrate, Glasstukke, Halwe drome... kaalvoet. [Pre-Chorus – Bright melodic lift] Volg die reënboog. Kyk op. Voel die ritme van Sy hartklop In jou binnekant. Deur jou are spoel dit. [Chorus – Joyful, infectious, danceable] Dans! Dans! Voel die hartklop se ritme daar! Sing! Sing! Sing! Hartklop. Klop-klop dit. Hartklop. In jou binneste klop dit. [Post-Chorus – Catchy rhythmic vocal hook] Hartklop! Klop-klop dit! Hartklop! Klop-klop dit! [Verse 2 – Driving pop groove] Gaan deur valleie, Oor berge. Hou aan loop! Die ritme klop. Klop tot in jou voete! [Chorus – Full dance-pop energy] Dans! Dans! Voel die hartklop se ritme daar! Sing! Sing! Sing! Hartklop. Klop-klop dit. Hartklop. In jou binneste klop dit. [Bridge – Stripped-back heartbeat pulse, expressive contralto] Dis daar waar die lewe lê!! Dis daar waar jou hart leef. Volg dit. Volg jou hart! [Final Chorus – Full energetic arrangement, layered harmonies] Dans! Dans! Voel die hartklop se ritme daar! Sing! Sing! Sing! Hartklop. Klop-klop dit. Hartklop. In jou binneste klop dit. [Outro – Playful percussion, heartbeat pulse] Dis daar waar die lewe lê! Dis daar waar jou hart leef. Volg dit. Volg jou hart! [End – Two heartbeat pulses, clean finish]