Song Cover Image

nou verstaan ek

+ Show full styles
CUSTOM

daar in die reën, toe dit nog nie tyd was nie daar het jy my vertel dat jy my reeds vertel het die nag was koel en klam die sypaadjie en jou hare jy het na oseane verlang onbevrees die wind gevolg jy het my gefolterde siel vermy en dit gevind vir troos die spore van die doodheid in die skemer van my oë te vol van gister se skewe belofte om waarheid van jou te verwyder nou verstaan ek jy moes desnoods bevry van die soet vervallende smaak van my getrouheid van die soet vervallende smaak van my getrouheid die onwaardigheid het jy my vertel sou my muse mond gee en ek het gedink dat ek die oomblik mettertyd sou verbysteek nou verstaan ek jy moes desnoods bevry van die soet vervallende smaak van my getrouheid van die soet vervallende smaak van my getrouheid wel om die lewe te vat is hard en nou al hierdie roubeklaers wat hulleself van my losmaak en my vergewe tevergeefs te laat te laat vir trane