Die glans van die Koning, geklee in majesteit Laat heel die aarde juig, laat heel die aarde juig Hy klee Hom in die lig, en donker vlug vir Hom Dit sidder voor Sy stem, dit sidder voor Sy stem (chorus) Hoe groot is ons God, sing dit saam met my Hoe groot is ons God, en almal sal bely Hoe groot, hoe groot is ons God Van ewigheid tot ewigheid, die tye in Sy hand Hy’s die begin en end, Hy’s die begin en end Drie-enig en getrou – die Vader, Gees en Seun Die Leeu én die Lam, die Leeu én die Lam (chorus) Hoe groot is ons God, sing dit saam met my Hoe groot is ons God, en almal sal bely Hoe groot, hoe groot is ons God (bridge) Naam bo elke naam, U’s waardig van die lof My hart sal altyd sing – hoe groot is ons God (chorus) Hoe groot is ons God, sing dit saam met my Hoe groot is ons God, en almal sal bely Hoe groot, hoe groot is ons God