elke nag se middel uur hier is ek en wil dit stuur elke nag dit vas gevang hier is ek die geitjie man om die kers se lig draai dit nou woordjies gevang net vir jou skryf dit neer my lief skryf dit in 'n liefdes brief binne my spook dit jy, Jou skaduwee dans deur my die vlam se flikker die nag om koop uitgebrand my kersie lank vat my hand na 'n ander land met n klapsoen jou nag gesê voor die liefde ons laat lepel lê binne my spook dit jy, Jou skaduwee dans deur my elke nag se middel uur hier is ek en wil dit stuur elke nag dit vas gevang hier is ek die geitjie man