Song Cover Image

In Desember

Soms raas dit onder die water en ek verloor jou en alle waarde dit suis soos n slang dreun soos die weer in November dis onder die water wat ons besef dinge kan wag tot later wag, [chorus] maar dan kom ons regop, trek die bad prop uit want daar is geen tyd vir huil in Desember [instrumental] [chorus] maar dan kom ons regop, trek die bad prop uit want daar is geen tyd vir huil in Desember [outro] Soms raas dit onder die water en ek verloor jou en alle waarde …. In Desember