[Intro] My Woorde Is Min, Mmmmmm, Mmmmmm, My Woorde Is Min, [Verse1] My woorde is min. My woorde is min. Ek weet nie, ek weet nie waar om te begin. My hart loop oor. Ja my hart loop oor, van seer, die seer wat ek nie kan keer, my trane, my trane kan ek nie beheer. My hart is seer [Chorus] Jy was ‘n pa vir my, ‘n pa sal jy altyd vir my bly, Jy gaan nou nie meer seer kan kry. pa is nou vry. Vry van die wreede wereld, jy het geen meer skuld Ek bid vir geduld, maar jou stem is stil, vir altyd stil [Verse2] Vra, ek wil aan hou vra, maar wie sal my dra, my hartseer, my hartseer is te swaar, dra, dra kan ek nie meer dra, my krag is min, ek weet nie waar om te begin, ek..ek het jou lief my pa, ek weet jy is altyd daar [Chorus] Jy was ‘n pa vir my, ‘n pa sal jy altyd vir my bly Jy gaan nou nie meer seer kan kry. pa is nou vry. Vry van die wreede wereld, jy het geen meer skuld Ek bid vir geduld, maar jou stem is stil, vir altyd stil Oooooooh, My Woorde Is Min, Oooooooh, My Woorde Is Min, [Chorus] Jy was ‘n pa vir my, ‘n pa sal jy altyd vir my bly Jy gaan nou nie meer seer kan kry. pa is nou vry. Vry van die wreede wereld, jy het geen meer skuld Ek bid vir geduld, maar jou stem is stil, vir altyd stil [Outro}] Jy was ‘n pa vir my, ‘n pa sal jy altyd vir my bly,