
*[Verse 1]* Sommige mense kom, om te bly, Sommige kom net, om jou hart seer te wys Sommige harte pas, sonder om n geraas te maak Sommige harte leer net, hoe om te laat gaan. Dis nie almal wat bly nie, dis nie almal wat breek nie, Daar's harte wat sag is, wat nie net wil seer maak nie.[Chorus] Wat was, was 'n winter, wat op jou pad kom, is dalk nog beetter Nie elke mens is dieselfde nie, nie elke mens se liefde is dieselfde nie. *[Verse 2]* Gedink dis die einde, toe 'n deur toegaan, Maar 'n toe deur is nie, die einde nie Daar's nog kamers, en ware liefde jaag nie daar is nog mense wat wel sal klop, en wag by die deur. [Bridge - amper fluister] Los wat swaar was, hou wat waar was, Die res sal self in jou hart kom. Glo weer sagkens, en sonder haas, Ware Liefde wat bly, maak nie seer nie.[chorus] Wat was, was 'n winter, wat op jou pad kom, is dalk nog beetter Nie elke mens is dieselfde nie, nie elke mens se liefde is dieselfde nie. *[Outro - fade]* Sommige bly... sommige was net vir 'n rukkie... en dis okay...

