[Verse 1] Namib, miljoen jare oud, langs die Atlanties, stil en koud. Droogte hou jou vas in kloue, mis uit die oseaan bring lewe in jou voue. [Pre-Chorus] Dag en nag, ek hoor jou roep, warm soos vlam, koud soos ys Sossusvlei se reuse sandduine, see van rooi wat ewig skyn. [Chorus] Namib, jy riff deur die tyd, jou stilte is hard, jou stem so wyd. Welwitschia hou die eeue vas, gemsbokke, staan teen die duine. Olifan gestaltes in sandstorms. [Verse 2] Skeepswrakke roes waar skeletkus le. Die woestyn sing en fluit van die wind, ’n ballade van sand, waar alles begin. [Bridge – Instrumentaal] [Final Chorus] Namib, jy riff deur die tyd, jou stilte is hard, jou stem so wyd. Olifante, skeepswrakke, sand en vuur, singende duine.


