[intro] (aaahhh ahhhh ahhh) [coquettish hook] ek sal wag... vir 'n half uur of meer... ek sal wag... vir vyf tien minute of meer... [dark verse] Die lyn staan lank Papiere in almal se hand Son bak die gebou Almal sweet en benou (STAMP) (STAMP) Ry beweeg een vir een Mense swieg en wens vir reen Droog mond en aflyn sisteem Alles gedoen met die hand my seun. [bedroom chorus] Ek het al 'n honderd keer gese, die sisteem is nog n senuwee soos my tweede vrou, my weduwee [coquettish hook] ek sal wag... vir 'n half uur of meer... ek sal wag... vir vyf tien minute of meer... [break] [darkly chorus] Ek het al 'n honderd keer gese, die sisteem is nog n senuwee soos my tweede vrou, my weduwee [coquettish hook] ek sal wag... vir 'n half uur of meer... ek sal wag... vir vyf tien minute of meer... [break] [break] [dark verse] kling, klang, wat gaan aan ma'am "die dingese wil nie opstart nie" wat bedoel jy? "alles is gevries meneer" [bedroom chorus] Ek het al 'n honderd keer gese, die sisteem is nog n senuwee soos my tweede vrou, my weduwee [coquettish hook] ek sal wag... vir 'n half uur of meer... ek sal wag... vir vyf tien minute of meer... [instrumental outro] Dis nooit te laat nie! Ek kan wag! [coquettish hook] ek sal wag... vir 'n half uur of meer... ek sal wag... vir vyf tien minute of meer... [coquettish hook] ek sal wag... vir 'n half uur of meer... ek sal wag... vir vyf tien minute of meer... [instrumental outro]