Laat in die aand was daar ‘n getjank En die lug het geruik soos braak gestank Brak van die buurt het gesit en sing en gevreet aan die beet van ou opgebring O braak brak, o braak brak Jy verstop jou krop met suur kotssop O braak brak, o braak brak Wanneer hou jy op? Wanneer gaan jy stop? Jou brak! ‘n Man slaan sy vrou dat die bloed so spat Sweer hy sal nie weer aan die bottel vat Die volgende maand kry hy weerpay Het sy seuntjie in die driveway doodgery O braak brak, o braak brak Jy verstop jou krop met suur kotssop O braak brak, o braak brak Wanneer hou jy op? Wanneer gaan jy stop? Jou brak! Die honde het klaar die bloed gelek Daar’s g’n meer rede vir gebrek Die tafel is alreeds gedek Kom eet ham en lam en wors en spek