
My Eie Lirieke - DJ Arnold Boer [INTRO – Soft Chant] Hey!... Hey!... Hey!... Boem! Boem!, Boem! Boerehart! Boeresmart! [WHISPER – Soft] Skemer kom stadig... Stilte daal waardig... 'n nuwe nag, dis Sondag... Honde wat onrustig blaf!... Waar ons weg moet kruip... Vir die naakte werklikheid.... [VERSE 1 – Male Baritone] O' Vader hou ons veilig! In hierdie donker nag so heilig! Die swart gevaar lê stil, ...plat! Hy wag vir die nag se donker gat! Ons daaglikse vrees is werklik! Hulle donker dade so gek - lik! O' Here staan ons by! Kry asseblief hierdie nag van vrees verby! [KOOR – Emotional, Female + Choir] Here gee ons moed! Help ons teen hierdie vloed! Here gee ons krag! Help ons in die donker nag! Here versterk ons Boerehart! [VERSE 2 – Male Baritone] Hulle brand ons plase... Besteel ons leeg, die dwaase... Vermoor ons Boere... Sonder voorkeur of genade... Doen hulle onskat -bare skade... Sonder skaamte, steel ons belasting! Sonder ophou, vir hul eie ge - win! Geen reg of rigting! Vir ons het hulle geen ag - ting! Vir ons voel hulle so min! [KOOR] Vader gee ons moed! Help ons te -en hierdie vloed! Here gee ons krag! Help ons deur hierdie donker nag! Here versterk ons Boerehart! [VERSE 3 – Male Baritone] Elke dag 'n boer verloor... Vrouens, kinders word versmoor... Plase brand, deur hulle hand... Geen meer keer aan hulle wrede kant.. Ons paaie vol slag-gate! Niemand steur hul aan ons ska -de! Ons probeer alles her -stel! In hierdie gebreekte hel! [KOOR] Vader gee ons moed! Help ons teen hier -die vloed! Here gee ons krag! Help ons deur hierdie donker nag! Here versterk ons Boerehart! [VERSE 4 – Male + Female Soft] Ons moed is gebreek Maar ons geloof staan sterk Ons verloor teen hierdie vyand se greep Sonder ons Vader, ons Gebede, ons Kerk Ons boere, staan saam. Sonder julle het ons geen naam Ons boere staan sterk. Sonder julle, laat ons geen merk! [OUTRO – Fade, Chant + Whisper] Hey!... Hey!... Hey!... Boem! Boem!, Boem! Boerehart! Boeresmart! (Whisper) Vader gee ons moed! Help ons teen hier-die vloed! Here gee ons krag! Help ons deur hierdie donker nag! Here versterk ons Boerehart!

