[INTRO] Nuwe krag, ja nuwe krag, Is daar vir jou, As jy vir Hom wag! [CHORUS] Hulle wat op die Here wag, Hulle wat op Hom vertrou, Kry nuwe krag, Ja, kry nuwe krag. Hulle hardloop en sal nie moeg word nie. Hulle wandel – maar word nie moedeloos nie. Met nuwe krag. Ja God se krag. [VERSE 1] Soms voel dit of die lewe druk, Daar is geen uitkoms meer, Jy het ook al alles probeer, Daar is vir jou net geen meer hoop, Die lewe raak vir jou ‘n las, Al wat jy wil doen is om weg te hardloop, Waar is daar nog hoop vir jou? Waar gaan jy heen? [CHORUS REPEAT] Hulle wat op die Here wag, Hulle wat op Hom vertrou, Kry nuwe krag, Ja, kry nuwe krag. Hulle hardloop en sal nie moeg word nie. Hulle wandel – maar word nie moedeloos nie. Met nuwe krag. Ja God se krag. [VERSE 2] My vriend, ek nooi jou uit, As dinge té veel raak, Jy loop in ‘n doodloopstraat, En jy wil ‘n omkeer maak, God is daar, altyd vir jou Hy sal jou nooit, nooi, ooit vergeet! Hy is orals, vat net Sy Hand, En dit moet jy weet: [CHORUS REPEAT] Hulle wat op die Here wag, Hulle wat op Hom vertrou, Kry nuwe krag, Ja, kry nuwe krag. Hulle hardloop en sal nie moeg word nie. Hulle wandel – maar word nie moedeloos nie. Met nuwe krag. Ja God se krag. [OUTRO] Hulle hardloop en sal nie moeg word nie. Hulle wandel – maar word nie moedeloos nie. Met nuwe krag. Ja God se krag.