Song Cover Image

Kerk Surfer (russian indie)

Ek is moeg vir kerk ek is gedaan ek's keelvol heen en weer geslaan Ek kan kots van NG gesang En die charismatics maak my bang Wat moet ek doen, waar kan ek soek? Wat van daai nuwe kerk daar op die hoek? Bekering, Ontbering, Verswering, Vernedering Waar sal ek die volmaakte kerk kry? Ek's Kerksurfe, nie Lucifer Ek loer net in vir aanmoediging Ek's Kerksurfe, nie Lucifer ek loer net in vir aanmoediging