Song Cover Image

Bok-Bok Springbok (Stadium Baritone Anthem) (Remastered)

trieng-trieng trek aan jou drie-strieng spuit jou nat met parfuum en sit aan jou blieng blieng uit die blou van onse hemel bok-bok springbok uit die diepte van ons see kry jou donkerbril en onthou jou leerbaadjie jy kom saam, jy's my maatjie oor ons ewige gebergtes bok-bok springbok waar die kranse antwoord gee met jou swart leer boots wat zip tot by jou knieg jy lyk pragtig, sallie vir jou lieg deur ons vêr verlate vlaktes bok-bok springbok met die kreun van ossewa draai jou Springbokserp om jou nek maak jou lippe rooi en soen my op my bek ruis die stem van ons geliefde bok-bok springbok van ons land Suid Afrika trek jou handskoene aan en sit jou helmet op jou kop bokke op die big screen bar man, gooi daar 'n dop ons sal antwoord op jou roepstem bok-bok springbok ons sal offer wat jy vra nou, is my bike haastig, hou my "woe-woe-zela" vas jy wat so mooi op my bike se agter seat pas ons sal lewe ons sal sterwe bok-bok springbok ons vir jou Suid Afrika