Song Cover Image

My Ou Wensie In die mooiste Wishingwell

+ Show full styles
V6

[Intro] See a penny pick it up All day long you will have good LUCK .... ...[Verse 1] Die Fontein spuit hoog in die lig Helder kleer water met mooiste reenboog lig Helder al die munt stukkies op die boodim op. Van mense wat voor my n laaste wens gemaak het. Sommige soms die munt nog gesoen vir ekstra Luck. Ek skiem so by myself met die ou vyf rand in my hand Wie se wens het waar geword? Wie onthou dit en die fontein ooit nog? Is hulle gelukkig en het hulle gekry waarvoor hille gewens het in die ry [ Pre-Chorus ] So kom ek vat n kaans gooi die munt stuk in die lig soos wat die geluid my ore tref en dit spin so in die nag se lug Maak ek my oë styf toe en sê saggies my wêns en nee nie hard op nie Want jy ken die storie so goed. Ek hou dit vir myself want dis nie vir jou ore bedoel ... Nee jokes [Whispered delivery on this line ] [Chorus] Ek wens vir geluk en almal rondom my, Sodat elke munt wat in die water lê se persoon se wêns hul sal kry Die goedheid en guns. Dalk vir gesondheid of n verlore liefde Of net n dag weer saam iemand wat hulle soveel jare al mis So liewe wishingwell ek hoop hulle kry dit sommer doel bewus... .... ... . [Verse 2] Soos wat die munstuk onder die water lê Die water druppels op my voorkop en die klein ripples wat die water maak. Lyk dit kompleet of die fontein met my kan praat. Ek is nie een wat sommer sal glo in Luck Maar toe hoor ek iemand sy keel skoon maak en toe ek omdraai die mooiste glimlag ooit wat vir my staan en lag. Wat n Mooi prentjie soos die maan op sy sagte vel weerkaats. Ek het amper geglo hy is gestuur vir my. Maar Aai...... yshhh !!!!! Toe sien ek sy vrou haar munt in die water gooi So I guess dis maar terug na my ou wensie toe [Chorus] Ek wens vir geluk en almal rondom my, Sodat elke munt wat in die water lê se persoon se wêns hul sal kry Die goedheid en guns. Dalk vir gesondheid of n verlore liefde Of net n dag weer saam iemand wat hulle soveel jare al mis So liewe wishingwell ek hoop hulle kry dit sommer doel bewus... .... ... . [Fading outro] So liewe ou Wishingwell Gee maar almal se wense Vir die oues en jonges en alherhande mense met so klein bietjie geloof Sal ek maar vir hulle part ook Hoop ...... .... .... .. .