Te veel keer weggekyk , my drome mis gekyk. Die dans is in my lyf ,en my stem is steeds in my hart. Saam dans ons deur die wêreld se winde en storms. Ons sal oorwin - ons sal die kanse waag en voortgaan