Boere seun wie het jy geword Boere seun wat het jy geword Veruil jou Taal vir 'n land wat faal Boere seun Boere dogter waar gaan jy Helen Boere dogter voel jy Alleen Groener weivelde oor die osiaane Boere dogter bridge: Boere kind! chorus: Praat jou Taal Praat dit meer Dis wie jy is Dis wat jy is Leef jou kultuur Leef dit nou uit want God het jou gemaak in Afrikaans