
[Verse] Al die manne staan in rye Alle susters is van kant By ons bymekaar Is dit altyd baljaar As ons in die Noorde land Slaan die jukebox aan Skink vir my nog 'n bier Bring al die vriende saam Hier is lekker hier Ligte Helder Neon Meisies kyk in neon By ons is dit altyd 'n ding Sondae gaan ons weer kerk toe Tot dan laat ons ons hare los Staan en sing Dis Vrydag aand [Chorus] Drink jy wat ek drink? Doen jy wat ek doen? Dis Vrydag aand Ons staan almal saam Drink jy wat ek drink? Doen jy wat ek doen? Dis Vrydag aand Ons staan almal saam [Verse 2] Gisteraand was so erg Ek onthou nie eens wat gebeur Twee was dans op die tafel Toe word die een nog kaal Nê Dit was daai een daar Oor en oor en oor Ons vry vir 'n rukkie Môre vergeet ons weer Is dit nie lekker nie? Ek wens dit hou nooit op Hier is my maatjie Jy wil hom hê Is dit nie lekker nie? Ek wens dit hou nooit op Hier is my maatjie Jy wil hom hê Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op Ek wens dit hou nooit op [Chorus] Drink jy wat ek drink? Doen jy wat ek doen? Dis Vrydag aand Ons staan almal saam Drink jy wat ek drink? Doen jy wat ek doen? Dis Vrydag aand Ons staan almal saam

