Song Cover Image

Skynheilig

[VERS1] Ek wonder hoe dit sal lyk as ons vergroot sal jy my dan raaksien of nogsteeds van die berg afstoot? [VERSE2] Sal jy afspring om my te kom red of gaan ek dit self doen, met n Skiet gebed [CHORUS] Maar as ons alles vergroot sal jy sien hoe ek voel, SKYNHEILIG en perfek, net vir jou bedoel. [VERSE3] jy't dit reggekry om die donnerse sterre te breek ek kyk nie meer daarna nie en jy het daarvan vergeet [VERSE4] As ons alles vergroot sal jy sien wat ek bedoel jy sal hardloop en in jou eie menswees verspoel [CHORUS] Maar as ons alles vergroot sal jy sien hoe ek voel, SKYNHEILIG en perfek, net vir jou bedoel. [INSTRUMENTAL] [CHORUS] Maar as ons alles vergroot sal jy sien hoe ek voel, SKYNHEILIG en perfek, net vir jou bedoel.